POPNABLE south africa south africa

  • Tsamba lofikira
  • Radio Hits 2024
  • Radio Popnable
  • Register
  • Lowani muakaunti
  • Dziwani
    • Dziwani
    • Nyimbo
    • Ojambula Nyimbo
  • Ma Chart A Nyimbo
    • Ma Chart A Nyimbo
    • Nyimbo 100 Zotentha - Tsiku Lililonse
    • Nyimbo 100 Zapamwamba - Tsiku Lililonse
    • Nyimbo 40 Zapamwamba
  • Tsamba lofikira
  • south africa
  • Nyimbo
  • Buffel Van Buffelsfontein
  • Mawu Ndi Matembenuzidwe

Mawu Ndi Matembenuzidwe - Buffel Van Buffelsfontein

— yoyimba ndi Appel

"Buffel Van Buffelsfontein" mawu ndi zomasulira. Dziwani amene adalemba nyimboyi. Pezani yemwe ali wopanga komanso wotsogolera kanema wanyimboyi. "Buffel Van Buffelsfontein" wolemba, mawu, makonzedwe, nsanja zotsatsira, ndi zina zotero. "Buffel Van Buffelsfontein" ndi nyimbo yomwe idapangidwa pa zulu, afrikaans. "Buffel Van Buffelsfontein" idayimbidwa ndi Appel
  • Tsamba lofikira
  • mawu ndi matembenuzidwe
  • ma chart a nyimbo
  • ziwerengero
  • zopindula
  • gula nyimboyo
Buffel Van Buffelsfontein Kanema wanyimbo
Download New Songs

Listen & stream

×

Onerani pa Youtube

×
Kanema
Buffel Van Buffelsfontein
Dziko


 South Africa South Africa
Zowonjezedwa
01/01/1970
Report
[Osakhudzana ndi nyimbo ] [Onjezani Wojambula Wogwirizana] [Chotsani Wojambula Wolumikizidwa] [Add Lyrics] [Add Lyrics Translation]

"Buffel Van Buffelsfontein" Nyimbo

"Buffel Van Buffelsfontein" ili ndi mawu m'chinenero zulu, afrikaans.
"Buffel Van Buffelsfontein" tanthawuzo limachokera ku zulu, afrikaans chinenero ndipo pano silinatembenuzidwe kumasuliridwa mu Chingerezi.

Koop/Luister 'Buffel Van Buffelsfontein' hier -

Regisseur: Conrad Theron
Vervaardiger: Mareli Theron en Meyer le Roux
Kinematograaf: Philip van Zyl
Kamera operateur: Dawid van Graan
Produksie assistent: Henri Strauss
Takelaar: WC Kriel
Takelaar assistent: Louis Koen

Volg Appel op sosiale media:

Facebook -
Instagram -
TikTok - @appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
__________________________________________

Lirieke:

Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel

Geelpap en mamba gif
Is soggens sy ontbyt
As ñ stoetbul storm
Sal die koeie vir hom fluit
My ou maat jy moet weet
Dis ñ storie oud soos tyd
Ñ eeue lange bloedlyn
Wat die khakis laat skuit

Sit soos ñ bontpootbosluis
As hy klub rugby speel
Ñ tok teen die dop
Is vir hom nooit te veel
Almal slaan na die dek as sweeties uit deel
Twee teen die bors en een vir die keel

Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar
Man moet dit doen
1,2,3 slukke proe net soos jêm
Ñ bottel Buffelsfontein
Sit jou terug in jou pram

Hyt op sy troudag ñ strikdas
Van ñ dropper gebuig
Die hele bleddie dorp was daar
Om te getuig
Sy skurwe hakke het deur
Sy Vellies geskeer
Toe hy sy eerste drie tree
Na die kansel toe gee

Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar
Man moet dit doen
1,2,3 slukke proe net soos jêm
Ñ bottel Buffelsfontein
Sit jou terug in jou pram

Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel

Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel
Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel

Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen
O hel dis gevaarlik, maar
Man moet dit doen
1,2,3 slukke proe net soos jêm
Ñ bottel Buffelsfontein
Sit jou terug in jou pram

Twee teen die bors
En een vir die keel
Trap plat daai prop
En breek maar die seel

Geskryf deur: Christoph Kotze & Meyer le Roux

Popnable © 2015-2025

About ToS What's New Contact Us Privacy Copyrights (DMCA)